R1,975,000
Monthly Bond Repayment R21,403.21
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Change Assumptions
R4,131
R1,523
3 Bedroom Retirement Unit for Sale in Willow Park Manor
Pragtige ruim eenheid beskikbaar in die gewilde Wilgers Aftree Oord, geleë in Willow Park Manor, Pretoria Oos.
Naby aan die Wilgers Hospitaal, Grove Mall en ander winkelsentrums. Baie sentraal !!!
Die eenheid bied 3 ruim geteelde slaapkamers met ingeboude kaste.
2 Badkamers, 1 met bad en een met stort (en-suite)
Die moderne oopplan kombuis bied 'n "breakfast nook" wat aansluit by die leefareas wat gebruik kan word as 'n sitkamer en eetkamer.
Die kombuis bied genoeg plek vir alle benodighede bv. wasmasjien, skottelgoedwasser en yskas.
Die dubbel motorhuis is aan die eenheid geleê en bied geteelde oppervlakte met ingeboude kaste.
Daar is 'n patio aan die voorkant en 'n heerlike ekstra stukkie grasperk aan die agterkant van die eenheid.
Die Oord is dierevriendelik.
24 uur Sekuriteit / Dokter / Eetsaal / Biblioteek / Suster aan diens / Fibre.
Moenie hierdie besondere eenheid misloop nie !!! Skakel vir 'n afspraak vandag !!!
Features
Interior
Exterior
Sizes
Get Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Simplexes for sale in Willow Park Manor, Pretoria.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Apple Property website is accurate and up to date, Apple Property makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.