R2,200,000
Monthly Bond Repayment R23,841.56
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Change Assumptions
R3,600
R1,030
Property for sale in Naboomspruit /Mookgopong
Die Oog Aftree Landgoed is gelee by 'n natuurlike mineraalbron, in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.
Die Oog se vriendelike Bosveld atmosfeer, gematigde klimaat en verskeidenheid van fasiliteite maak dit 'n gewilde aftree bestemming.
Hierdie gerieflike huis het 3 slaap kamers met 2 badkamers oop plan kombuis en sit en eetkamer. Lieflike kuier area met 'n ingeboude braai en deure wat oop maak na die privaat tuin.
Ruim slaap kamers met ingeboude kaste, hoof slaap kamer met en-suite badkamer en lugversorging.
Sentrale lug verkoelings sisteem deur die hele huis.
Afrol blinders indie braai kamer
Muskiet gaas voor al die deure en vensters.
Pragtige kombuis met graniet blaaie, gas stoof met elektriese oond asook 'n water filteer sisteem en spasie vir 'n skottelgoed wasser.
Private agter erf met 'n pragtige tuin en uitsig oor die bos.
Die huis is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het asook die spasie en privaatheid.
Toesluit motor huis vir 2 karre en 'n skadu afdak parkeer of karavaan staanplek.
Behalwe vir al die fasiliteite en dienste, bied Die Oog aftree oord aan sy inwoners:
'n Vakansie-oord leefstyl
Mediese gemoedsrus
Versorgings eenheid
Deeltitel belegging vir kapitaalgroei en verhuringsmoontlikhede
'n Fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaardgaan.
Features
Interior
Exterior
Sizes
Extras
Air Conditioner • Dishwasher Connection • Built In Braai • Built-in Wardrobes • Ceiling fansGet Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Retirement Units for sale in Mookgopong, Mookgopong.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Apple Property website is accurate and up to date, Apple Property makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.