SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R2,100,000

Monthly Bond Repayment R22,757.85
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

Monthly Levy
R3,700
Monthly Rates
R1,000

Retirement unit for Sale at Die Oog Estate

Pragtige huis te koop by die Oog Aftree oord

Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is gelee by 'n natuurlike mineraalbron, in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.

Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld.

Hierdie Pragtige huis is op 'n hoogte gelee met 'n uitsig oor die bosveld!
Die huis het 5 slaapkamers en is gerieflik ingerig vir gaste familie en kleinkinders wat kom kuier.

Op die grond vloer is daar 3 slaapkamers die hoof slaapkamer is ruim met 'n en-suit badkamer fyn afwerking en marmer blaaie, die 2de kamer met ingeboude kaste, die 3de kamer word tans as 'n studeer kamer gebruik met baie kaste en laaie.

Die kombuis is gerieflik ingerig met goed beplande kombuis kaste met draaiende rakke, versteekte laaie en deure wat self toemaak,met pragtige soliede Maple hout kaste.

Ruim oop plan sit en eet kamer met toegang tot die lapa die lapa is gerieflik ingerig met 'n ingeboude braai en ingeboude kaste.

Die loft het 2 slaapkamers met 'n leef area en groot stoor spasie, vanaf die balkon het jy 'n pragtig uitsig oordie bosveld.

Die huis het alles om 'n gerieflike en gemaklike aftrede te he,
ruim slaapkamers, dubbel relings in kaste, gas geyser, inverter en sonpanele goed gelee op 'n hoek met genoeg parkeer spaie.
Enkel motorhuis met 2 onderdak parkeer spasies een is ingerig vir 'n karavaan.

Privaat maklik inderhoubare tuin

Behalwe vir die gerief van hierdie huis bied die Oog aftree oord ook die volgende fasiliteite aan sy inwoners.
n Vakansie-oord leefstyl
- Mediese gemoedsrus
- Deeltitel belegging vir kapitaalgroei en verhuringsmoontlikhede
- 'n Fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaardgaan.
-Putt-putt
-Tennis, Putt-putt, vlugbal bane.
'-n Waterglybaan
-'n Geriefswinkel en dameskroeg.

Die Oog aftree-landgoed bied aan sy inwoners 'n permanente, opwindende, bekostigbare vakansie-oord leefstyl bied. By Die Oog kan inwoners die sogenaamde tweede lewe geniet, hulle drome verwesenlik en nuwe dinge ervaar.Tesame met die bevordering van 'n aktiewe leefstyl bied Die Oog mediese gemoedsrus, 'n verskeidenheid van fasiliteite en dienste.

Features

5
2
1
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
2
Kitchens
1
Reception Rooms
2
Studies
1
Exterior
Garages
1
Carports / Parkings
2
Security
Yes
Pool
Yes
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Retirement Units for sale in Mookgopong, Mookgopong.

I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Apple Property website is accurate and up to date, Apple Property makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

22,757.85

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.