R1,280,000
                Monthly Bond Repayment R12,779.26
                
                  Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
                Change Assumptions
                
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
R850
R3,500
Property for Sale at Die Oog Retirement Estate
Discover the perfect blend of comfort and convenience in this charming retirement unit, designed with your needs in mind.
Established and well-situated development boasting with a financially sound management, and reasonable levies (Includes building maintenance and garden services).
2 Bedrooms with 2 Bathrooms open kitchen area, private porch with a build in braai area.
Well located close to the bush.
Hierdie pragtige huis is gelee teen die bos kant baie privaat met 'n pragtige uitsig teen die bos.
Die huis is maklik onderhoubaar en baie gerieflik.
Lekker kuier area met 'n ingeboude braai.
2 Slaap kamers met 2 badkamers met ingeboude kaste, oop plan kombuis en eetkamer gedeelte.
Aparte sitkamer.
Baie gate parkeer spasie
Onder afdak pakeer plek.
Die Oog Bied:
'n Vakansie-oord leefstyl
Mediese gemoedsrus
Deeltitel belegging vir kapitaalgroei en verhuringsmoontlikhede
'n Fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaardgaan.
Die Oog bied 4 vlakke van gesondheidsorg wat vir die inwoners mediese gemoedsrus. skep:
Verswaktesorg, midsorg en tuis versorging
Die oog het ook verskeidenheid geriewe beskikbaar soos kafee, restourant en wassery.
Kom geniet die pragtige natuur soos net die bosveld dit kan bied met hierdie hierdie huis idiaal gelee teen die veld.
 
  
 
                