R830,000
Monthly Bond Repayment R8,708.82
Calculated over 20 years at 11.25% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
R200
R600
Property for Sale in Naboomspruit
Hierdie gerieflike huis het twee slaapkamers met een vol badkamer en 'n aparte gaste toilet.
Ruim slaapkamers met ingeboude kaste.
Oop plan sit en eet kamer gedeelte.
Goed beplande kombuis met baie ingeboude kaste.
Spasie vir wasmasjien in motorhuis.
Lieflike son stoep en kuier afdak aandie voorkant van die huis, private kuier area agter met skadunet.
Enkel garage met skadu afdak parkeer spasie vir 2 karre.
Tank en drukpomp.
Netjiese maklik onderhoubare intrek en bly huis.
Goed gelee in 'n vol titel diere vriendlike komleks naby die dorp gelee.
Apple Property Your Home Our Business!